Franschhoek Pass ..........vandag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,979
Reaction score
3
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ek en my broer het vanmiddag sommer n draai gaan ry. Besig om die pass op te gaan van Villiersdorp se kant toe kom seker so 7 ouens van voor af op "roller-blades" ..............ek meen wtf.  Kannie glo die ouens doen dit nie.  :dousing:
 
Top