• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

FS: Offroad Kit - SOLD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 7, 2017
Messages
483
Reaction score
348
Location
Wellington, Western Cape
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Dagsê, voorspoed vir die Nuwejaar!

Ek het laasjaar my offroad bike verkoop en beplan nie om weer een te kry nie. Dus gaan ek die kit nie meer nodig hê nie. Alles is nog in'n baie goeie kondisie - Ek sal dit weer koop as ek dit nodig gehad het. Hier is 'n lysie van wat ek alles wil laat gaan:

- Fox Mx Hemp (L) R350
- Fox Mx Broek (36) R450
- Fox Tracer Helmet (XL) R1 000
- Fox Goggles (Nuut- een keer gebruik) R350
- Fox Dirtpaw Handskoene (XXL - Nuut- een keer gebruik) R350
- Thor Chest Protector (L) R500
- Fly Knee guards (L-XL) R300
- Utopia Goggles x2 Verniet as jy die helmet of alles vat

As jy alles vat kan jy dit vir R3000 kry. Ek is in Wellington.Ek sal nou fotos oplaai.

Tjorts :eek:ccasion14:
Adriaan
0798728261
 
Top