Geikie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

geikie

Puppy
Joined
Dec 28, 2007
Messages
27
Reaction score
0
Location
George
Bike
Honda XR500
Goeie dag Geikie hier het pas aangesluit by Wild dog weet al n n geruime tyd van die site . Oppad om af tetrek George toe Trailrider het my van die site vertel toe besluit ek ek sluit aan by julle . Ry n Cr 250 nie heeltemal geskik vir dit wat julle almal doen nie maar in die proses om n ander fiets ook tekoop wat meer geskik sal wees vir dit Bly om tekan deel wees van so groot groep mense wat daarvan hou om in die buite lewe tewees met hulle motorfietse als van die beste gK.
 
Top