BuksC
Puppy
More Honne!
Lank 'n "lurker" en geniet die forum verskriklik. Nie 'n dag wat verby gaan wat ek nie kom kyk nie.
En so word ek nou uit my introvertiese comfort zone gedwing.... eepwall: My 98 - XTZ660 Tenere gister onder my gat uit verkoop. Offer gekry wat net nie kon nee sê voor nie en nou op soek na iets helemal anders:
2005/2006 staalraam WR450F met E-natis doks - road worthy kit nie noodsaaklik nie maar sal plus punt wees. Ek weet hul is skaars maar kom ons hoop iewers staan ene wat baie goeie huis soek....
Buks