Gesteel F800GSA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FrancoisTz

Race Dog
Joined
Feb 13, 2014
Messages
1,149
Reaction score
62
Location
Johannesburg
Bike
BMW (all models)
Goeie more. Slegte nuus. My 2014 F800GSA is deur die nag gesteel in Kampersrus, so 20 kilos buite Hoedspruit in Limpopo. Hierdie is sekerlik die veiligste plek in Suid Afrika. Kyk assebleif uit, dit is 'n rooi fiets met 'n BMW "top box" ge "rubberize" binne. Die fiets het so 10 000km op en was sonder enige skade toe ek dit laas gesien het. Die fiets is in Tanzanie geregistreer, Registrasie nommer T587 CYG. Enjin nommer 08833676, Onderstel nommer WB1080504EZ303348.
 
Top