Goeiedag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

frank

Puppy
Joined
Sep 5, 2006
Messages
35
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Het nie besef dat daar reels is om n advertensie te plaas nie. Ek besoek die site al n geruime tyd, so het aangeneem dis reg so.

Ek ry n X Challenge op die oomblik. Vorige fietse, Dakar en Gs1200. Is nou op soek na n 450. BMW of Yamaha

Hoop dis in orde so, Nookster is sommer n Chat naam wat al jare aankom.

groetnis
Frank
 
Top