- Joined
- Dec 16, 2010
- Messages
- 41,006
- Reaction score
- 7,718
- Location
- Stellenbosch
- Bike
- KTM 690 Adventure
Ek het gister so uitgery Paarl deur, op die grondpad al langs die Bergrivier tot in Hermon. Spoorwegpad tot in Gouda.
Toe ry ek tot by Gouda Slaghuis om vir Vaalbaas hello te se, maar die huis is toe. Geraas gemaak en al om die blok gery, tot groot vermaak van die skare wat rondgehang het,
wagtend op die plaas vervoer om hulle te kom haal.
2 dinge..........1. Ek is seker ek het die gordyne sien beweeg......
2. Baie goeie nuus, die ANC kantoor het klaarblyklik n ongelukkie oorgekom. :lol8: