dual
Race Dog
Gistermiddag so bietjie van die agterpaadjies aangevat
Heerlike weer en omgewing al baie mooi groen
De Bosdam - Hermanus - waterkrisis, 18 % vol
En toe byt die sandmonster my so wragtag - ego die seerste - crashbars werk puik - geen skade verder