Hallo daar !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ronell

Pack Dog
Joined
Feb 12, 2010
Messages
67
Reaction score
0
Location
Oranjeville
Bike
BMW R1200GS
Hi. Het 1200GS by Hentie gekoop.
Het die site so paar maande dopgehou, - voor dit 7 jr. Harley gery - Landboubesigheid-& boer in Noord-Vrystaat.
Geniet die Gs baie op veldpaaie en oop paaie.
Wild Dogs so bietjie van 'n bedreigde spesie in Oranjeville.
Beplan so 2 weke toer Namibie toe middel Sept.
Dankie = Voorreg om deel van Wilddogs te wees !
 
Top