Hallo from the Sandrider of Hoopstad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 5, 2009
Messages
20
Reaction score
0
Location
Hoopstad
Bike
KTM 950 Adventure
Hi, ek is Janes Barnard (Sandrider) vanaf Hoopstad in die Noordwes Vrystaat. Is 36 jaar oud en 'n mielieboer van beroep. Is gebore op Hoopstad en grootgeword op die plaas. Ons het baie sand en ry vanaf my kinderdae bike (RV 90 fatcat, 185 ER, 200 XR, 500 XR), het die sandmonster al op 'n jong ouderdom geleer ry. Ry tans 'n KTM 950 adv. Het die Desertrun al 4 keer gedoen. Is getroud met Tania (staatsaanklaer van beroep). Het 3 kinders. 2 seun en 1 dogter.
 
Top