Hallo julle!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
J

JacquesvR

Guest
Jacques hier van Durbanville innie Kaap.
Bly om 'n member te wees, ek het vir lank geroofkyk  ;)
Die Tenere is my tweede DS bike. Ek het hom n maand trug gekry en smile nog al die pad!
Voor die DS was ek 'n superbike freak gewees. Nog nie weer trug gekyk nie....

 

Attachments

  • FM _MG_4959.JPG
    FM _MG_4959.JPG
    289 KB · Views: 117
Top