hallo, nuwe outjie hier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

m0lt3n

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Dec 7, 2012
Messages
9,002
Reaction score
1,282
Location
Kathu (NC)
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal.

lyk of ek die forum gekry het met stuff waarin ek belang stel!

My storie....
Eks nog n redelikke newbie, het nie groot geword met bikes nie maar onlangs getrek na n klein dorpie toe reken ek dit perfek om te leer ry. Het n cheapie ou cruiser gekoop, opgelees oor safety by thinkbike en gegaan vir dit. Geleentheid toe gekry om so maand terug n VStrom 1000 teen goeie prys gekry en gekoop.

Natuurlik het hy issues kom ek toe agter (radiator het n gat...ek probeer fix want nuwe een is siek duur!), maar toe lees ek so half perongeluk die angola en toe namibie ride reports en nou is ek opgesphych! Ek leer nog ry maar het nou n mik punt...

So, hallo almal! Nou sal ek maar verder gaan loer in die vstrom seksie -_-!
 
Top