Halloooooooo!?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

siaskoen

Pack Dog
Joined
Sep 16, 2009
Messages
185
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F800GS
Hallo julle willehonne!  My naam is WheeLZ en ek hou van bike ry :ricky: Ek is oorspronklik van die Vrystaat en bly nou so 4 jaar in Pretoria en NEE dit beteken nie ek skreeu nou vir die Flou Bulle nie! :pot:

Ek het al so rukkie terug geregistreer, loer so dan en wan op die forum in en het uiteindelik besluit my werk sal nie te veel daaronder lei as ek meer aktief is nie! ::)

Hoop om julle willehonne (soos dit lyk is daar dalk 'n paar willekatte ook) een van die dae op 'n trippie te join! :)
 
Top