Ragbert
Race Dog
- Joined
- Apr 25, 2014
- Messages
- 557
- Reaction score
- 64
- Location
- Mountain View, Pretoria
- Bike
- BMW F650GS / Dakar
Daar is 'n dame hier in Pretoria wat graag op 'n motorfiets wil ry. Sy is 'n parapleeg en 'n normale fiets sal nie veilig wees nie. Dus 'n sidecar sal die ding doen. Is daar iemand wat haar kan vat vir 'n draai in 'n sidecar of weet van iemand wat bereid sal wees?