Ek wil meer begin toer binnekort.
Watter kroeë is n moet met die bike?
Verkieslik grondpad ry oppad...
Heel bo aan my lys is
Onverklaar Bar, Tankwa
Tankw Padstal
Cederberg Oasis
Ens..
Watter kroeë is n moet met die bike?
Verkieslik grondpad ry oppad...
Heel bo aan my lys is
Onverklaar Bar, Tankwa
Tankw Padstal
Cederberg Oasis
Ens..