StofOtter
Pack Dog
- Joined
- Dec 4, 2015
- Messages
- 143
- Reaction score
- 0
- Location
- George, Western Cape, South Africa
- Bike
- KTM 990 Adventure
Hello
Wil darem net my bekend stel aan al die wille honne. Dis n great forum, hou dit so.
Ek het al sulke interesante geite hier te lese gekry, veral die manne en maninne se trips.
Ek is op George in die Tuinroete, ek ry soveel as wat ek kan, solank moeder natuur dit toelaat.
Hoop ons gaan nog sommer lekker chats in die toekoms.
Groetnis