ZINA
Puppy
Friends have introduced me to your website, waarskynlik oor die 1000 vrae wat ek gehad het met die aankoop van my fiets. I have visited your site on many occasions, viewing photos of friends en om antwoorde op van my baie vrae te kry. Hope to meet some of you on the road en om sommer nog baie by julle te leer. O, ja ek het toe die F800GS gekoop.