Hoë koste vir dienste

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wpmouton

Pack Dog
Joined
Feb 22, 2013
Messages
239
Reaction score
2
Location
Vishoek
Bike
Triumph Tiger 1200 Explorer
Hi ouens

Is daar enige iemand in die Kaap wat Triunph diens behalwe die agente? Was laasjaar sonder werk en kan defnitief nie R4700 bekostig vir 40 000km diens vir Tiger 1050  :mad:
 
Top