Hoe beinvloed jou PA se bike keuse joune?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herminator

Race Dog
Joined
Sep 19, 2012
Messages
618
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek dink dit is die selfde as wat PA's hulle seuns indoktreneer om Blou Bul Supporters te
wees(Hoe anders raak mens n blou bul supporter)

My Pa was n Kawasaki man, en ek dink omdat hy Kawa's gelaaik het, hou ek ook van hulle
maar hy was Moerse anti-Suzuki, en ek dink dit het gemaak dat ek ook n bietjie anti-suzuki is

Maar ek dink die ou top sal my Yami gelaaik het
 
Top