Hoe om eksamen te probeer vermy

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LoneRanger

Pack Dog
Joined
Mar 23, 2012
Messages
224
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DR-Z 400
Jaja Ek weet val is n serious ding maar as een iemand nog vir my gan se verkoop jou bike en kry n kar gan ek dit verloor.

So om myself koel en kalm te hou sit ek maar biki humor daarin

Ag nee d#nn$r is die mooi weergawe van wat ek hier gese het...

So net voor my eksamen, die eerste een in drie jaar besluit n comrade mos kom ons draai voor die Lone Ranger in en ja dis die uiteinde van die saak. Ek was op eeufeesweg en het verkeerslig genader vanaf die fonteine sirkel toe ek sien hy mik mik so. Ek begin toe afslack en druk hoeter maar nee hy hou an ry ek begin briek maar kry nie brieke vinig genoeg en probeer toe ytswaai en toe tref hy my met regterkanste kant van sy merc se neus teen die been... So ja knie lekker seer arm blou (weetie hoekom nie) en die ergste van als is Lone Ranger is sonder n perd totdat skade herstel is.

Ek weet daars ouens wat al hulle self tepletter geval het en ja ek kan net dink watse pyn julle deurgegan het.
 

Attachments

  • 2012-07-27-398.jpg
    2012-07-27-398.jpg
    87.5 KB · Views: 286
  • 2012-07-27-401.jpg
    2012-07-27-401.jpg
    96.4 KB · Views: 280
  • IMG01219-20120729-0948.jpg
    IMG01219-20120729-0948.jpg
    48.8 KB · Views: 282
  • IMG01224-20120729-1448.jpg
    IMG01224-20120729-1448.jpg
    55.6 KB · Views: 281
  • IMG01226-20120729-1450.jpg
    IMG01226-20120729-1450.jpg
    69.3 KB · Views: 281
Top