Hoeveel kilometer is teveel ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Colt

Pack Dog
Joined
Dec 13, 2011
Messages
185
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het die laaste maand na 'n paar BMW's gekyk (1200 GS), wat wissel van 2001 modelle tot 2009 modelle.

Meeste van die bikes wat op BMW se vloer staan, het omtrent so 90 000 km op die klok.  Is dit teveel ? Mors ek my geld deur so 'n bike te koop ?

Ek kan nie 'n nuwe bike bekostig nie, so ek moet maar tevrede wees met iets in hierdie bikes se prysklas.
 
Top