Hooglander op die lug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hooglander

Puppy
Joined
Jun 9, 2013
Messages
19
Reaction score
0
Location
Sutherland - Noord Kaap
Bike
BMW R1150GS Adventure
Middag manne en maninne. Lekker om ook op die lug te wees. Die wat my ken en die wie nie. Theo is die roep naam, Jupiter Restaurant en Gastehuis op Sutherland die wilwees plek en Robertson die wegkruip plek. Dankie aan die verneukpanners van die naweek vir die heerlik Sondag kuier, Fender Bender, Mapsource, Lowtjie, Piet Coke en Riebeeker......Die sondag het n heel ander geestelike gang geneem. Hou die stories dop...... Proesnis
 
Top