Harry the Buffalo
Race Dog
Hi Maters! Nou so 4 weke terug was ek en twee Mater veronderstel om Namibia aan te pak met die 4x4....maar na al 2 my Tjomas uit gedraai het!!!! Besluit ek toe miskien is dit die ideale geleentheid om my "BANGGATGEID"te laat staan en bietjie oppe sole searching "SOLO" trip oppie ou BUffeltjie te gaan?......................Nou innie volgende paar dae gaan die RR oor ekke en myself saam die ou Buffeltyjie enne ons trippe ...................OOS Kaap toe :thumleft: