Hulp nodig

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
My klx kort nuwe timing chain en ringe en pistons.  Ek het uitstekende diens by chris en hendry by george yamaha gekry maar moes my bike vat na cheaper ouens toe.  En kan jy glo!  Die cheaper ouens bel my nie, stuur nie quotasies nie, stuur busy tone as jy probeer bel!  Wat de fok gaan aan in george?  Almal kla oor min pay, maar niemand wil diens lewer nie! 

Moet ek naam noem!  Of liewers nie?

Waar in george kan ek die bike vat? 
Of moet ek maar settle vir honda labour of yamaha labour? 
 
Top