- Joined
- Nov 21, 2011
- Messages
- 6,845
- Reaction score
- 239
- Location
- Montanapark Pretoria
- Bike
- KTM 1290 Super Adventure
Hoezit Honne,
Waar in Pta kan ek my 1290 se headlight mask laat hydro dip wat my nie R1000+ wil charge nie?
KTM kan eers nuwe supply somewhere in Sept :-\
Bleddie ding kos maar R1059 nuut :
Waar in Pta kan ek my 1290 se headlight mask laat hydro dip wat my nie R1000+ wil charge nie?
KTM kan eers nuwe supply somewhere in Sept :-\
Bleddie ding kos maar R1059 nuut :