Is daar fout met my?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rooikoos

Race Dog
Joined
Oct 9, 2014
Messages
646
Reaction score
285
Location
Somerset West
Bike
BMW F800GS
Ek ry gewoonlik net met die fiets as die weer mooi is, maar het vanaand iets by my broer gaan optel met die kar.
By die eerste rooi lig ingedagte amper tussen die twee karre voor my ingery tot voor! Myself net betyds gevang!  ;D  ;D
 
Top