Is the tow-hitch thingy on the 660Z of any use...?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

plaasjaap

Race Dog
Joined
Jan 11, 2008
Messages
571
Reaction score
0
Location
Cedarville - Ooskaap
Bike
Kawasaki KLR 250
I say YES!

Dit was so amper 'n 'disaster', maar op die ou einde 'n lekker avontuurtjie en als deel van 'n Vrydagoggend se 'werk'... Die vrou moes maar met die prado en kabel kom en die hitch plek was net die antwoord.
Na ek die hoë modderskerm opgesit het, het ek gelukkig die klein rakkertjie weer maak pas en hy regverdig nou sy plek en gewig op die fiets!
 

Attachments

  • 200120121908-001.jpg
    200120121908-001.jpg
    203.6 KB · Views: 259
  • 200120121923.jpg
    200120121923.jpg
    113.6 KB · Views: 255
Top