IXS LEA Ladies Boot

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

blinkes

Race Dog
Joined
Aug 29, 2010
Messages
779
Reaction score
1
Bike
Yamaha Super Tenere
More,

Ek wil graag weet  (dis seker meer op die ladies' dogs van toepassing) of iemand van julle die LEA LADY BOOT ken of 'n paar besit of dalk gehad het. Is die boot gemaklik, is dit die geld werd en so-aan. Die vrou het nou besluit, dis die boot vir haar. Sy ry net saam as ons teerpad ry, so geen rowwe grondpaaie nie.
 
Top