Kaaimansgat waterval

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,268
Reaction score
655
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vandag gou uitgery waterval toe

Sommer so paar fotos van die trippie

001-27.jpg


002-25.jpg


Die boer is gatvol vir oortreders

003-23.jpg


Die watervlakke van al die damme is maar laag hierdie tyd van die jaar

004-22.jpg


Uitspattige kindertjies, hulle kort baie aandag en waardeer elke geleentheid

005-22.jpg


Die waterval van ver af, die water is ook maar min

011-13.jpg


Besoekers sonder "permitte"  >:D

006-20.jpg


By die val

008-18.jpg


007-18.jpg


Die man se kan wyn is sy alles

009-17.jpg


By die kafee

010-15.jpg


Lekker rustige dag gewees
 
Top