Kan iemand my uithelp met iets wat nie by BMW beskikbaar is nie, asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Parkinoff

Race Dog
Joined
Feb 19, 2011
Messages
1,808
Reaction score
41
Location
Western Cape
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek het een van die petroltank rubbers wat oor die voorraam kom waarin die tank druk verloor. Ook het ek die "bracket/clip" beskadig wat die kabel aan die voorvurk "stanchion protector" vasmaak. Ek sal later vandag fotos plaas van presies wat ek soek. Het iemand dalk ekstras!? Die goed word nie op BMW se onderdelelys aangewys nie.
 
Top