Karoo 3 Tyre Damage

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 23, 2015
Messages
30
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
BMW F800GS
Wie het a issues gehaad met die metzeler karoo 3 tyre.

My vriend het 'n nuwe tyre (150/70/17) agter op gesit 200km gery en die tyre het 'n groot hap uit in die middel van die tyre.

Wat dink julle?

:sip:
 
Top