Vonkie
Pack Dog
- Joined
- Aug 20, 2007
- Messages
- 277
- Reaction score
- 0
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
HI daar n vriend van my wil sy 2006 kdx 200 verkoop. Hy soek R20 000 vir n vinnige verkoop, ongelukkig nie onderhandelbaar. Hy het n vol Bosson pyp van voor tot agter en die fiets is in amper uitstekende toestand. Hy het ook pro taper "handle bars" met "hand guards".Sy naam is Stiaan en nommer 0824553756. Hy is woonagtig in Kuilsrivier area. Kontak hom as julle belangstel.