KLR trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,271
Reaction score
667
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Het hom, so hy moot loop
So draai gery deur die streek

Vark se snoet

001-5.jpg


Eerste kennis met grond

002-4.jpg


003-6.jpg


Elim

004-4.jpg


005-4.jpg


Geen brandstof op Sondae nie, en ook nie die res van die week nie

006-4.jpg


Die een trekker by die ander

007-4.jpg


008-4.jpg


009-4.jpg


Sandy's Glen oor

010-5.jpg


011-6.jpg


012-4.jpg


Die bus gaan nerens nie, nogal van aluminium vervaardig

013-3.jpg


014-2.jpg


En terug by die huis

015-2.jpg


Ek het eerlik waar gedink die Tenere was die "ultimate", maar heellaas, die KLR is darem 'n lekker fiets ook

My derde KLR in sewe jaar, dit sê sekerlik iets van die fiets
 
Top