Krakies - wat kan mens daaraan doen?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 4, 2006
Messages
381
Reaction score
257
Location
Somerset Wes
Bike
BMW R1150GS Adventure
Die twee kleiner instrumentvensters op my GSA het begin om krakies te vorm, en dit raak erger.
Ek glo dit is "stress cracks" (ook genoem "Crazing") in die polikarbonaat (Plexiglass).
Op die foto lyk dit erger as normaal agv die son se weerkaatsing, maar normaalweg is dit steeds sigbaar en baie irriterend.
Het enigeen van julle all dieselfde ondervind?
Wat kan mens doen om dit te herstel?
20230802_124339.jpg
Die ronde vensters op die ander instrumente makeer niks. Waarskynlik omdat dit egte glas is.

Die krakies is seker agv son-hitte en snags-koue deur die jare
:unsure: Dalk moet ek minder in die son rondry
 
Last edited:
Top