KTM 690 LED TURN SIGNAL INSTALLATION

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Ek het hulp nodig met die opkoppel van die drade van die LED flikkerligte asb? Die standaard relay wat op my 690 is het 2 pins maar die KTM powerparts se LED kit se relay het 3 drade wat uit kom? Hoe nou gemaak? Daars n bruin draad, oranje/swart & oranje/geel?   
 
Top