Kyk Bike SA het my uitgevang

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kuifie

Race Dog
WD Supporter
Joined
Mar 12, 2007
Messages
2,985
Reaction score
3
Location
Philadelphia, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Ek voel ek is bietjie verneuk maar seker my eie skuld ook natuurlik. Kyk ek koop nooit bike tydskrifte nie want ek ry mos klaar die beste bike  ::) :biggrin:

Anyway staan vandag in die Pick&Pay en sien toe die nuwe Bike SA met die nuwe Triumph Explorer op die voorblad wat daar staan en pronk.............dink toe by myself dat ek bietjie die boek koop en kyk wat skryf die manne oor die bike hier in SA.

En daar gebeur dit toe :eek:, kom by die huis maak die boek oop en net mooi niks word geskryf van die bike op die voorblad nie. :'(

So ja oom Simon jy het nou my ou geldjie maar hierdie Capie sal jy nie weer vang nie  ::)
 
Top