Kyk Net Wat Het Ons Hier!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
“Hoe gaan ek by die huis kom in hierdie wind?” wonder ek senuweeagtig. 

Die bergwind stamp liggies aan die NC, so asof dit vir ons wil herhinder dat hy eintlik die baas van die berg is.  Nismark, salig onbewus daarvan dat ek agter hom sit en spoke opjaag, stuur sy fiets met gemak deur Du Toitskloofpas se draaie.  Hy moet nogals uitsien daarna om in Ceres te kom, want daar is iemand aan wie hy my graag wil voorstel … en die kalant moet saam terug Bellville toe vir belangrike papierwerk!

Nadat die Honda Du Toitskloofpas kafdraf, abba dit ons op die N1 tot by die Rawsonville  afdraai.  Van daar af ry ons very slapende wingerde tot by een van die Boland se mooiste valleie, Slanghoek. 
 

Attachments

  • 20150913_105325.jpg
    20150913_105325.jpg
    77.3 KB · Views: 804
  • 20150913_105744.jpg
    20150913_105744.jpg
    80.8 KB · Views: 773
  • 20150913_110004.jpg
    20150913_110004.jpg
    108.8 KB · Views: 794
  • 20150913_110034.jpg
    20150913_110034.jpg
    89.3 KB · Views: 796
  • 20150913_110127.jpg
    20150913_110127.jpg
    83.8 KB · Views: 776
Top