Lady Grey - East London Solo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JACOVV

Race Dog
Joined
Aug 9, 2009
Messages
4,599
Reaction score
57
Location
East London
Bike
BMW R1200GS Adventure
Die laaste aand vd Lesotho trip (https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=97520.0) het ons hier gebly in Lady Grey:

main.php


en dis hoe dit in die tuin lyk:

main.php


Die volgende oggend (die laaste dag), toe moes almal vroeg huis toe weens verskeie familie verpligtinge.  Nou ja - wat doen ek toe??

Ek en Spoedvark is gou gou Joubertpas op.  Lady Grey daar onder.

main.php


Barkly Oos se rigting

main.php


Spoedvark is toe weg Oos Londen toe, en ek is dokter toe om uit te vind wat nou??

Ou Dikkes wag geduldig voor die spreekkamer vir my.

main.php


Die dokter beveel toe die aan  - - - - -

main.php


Met 'n cockpit wat so lyk

main.php
 
Top