FIXER
Pack Dog
Bike lift is te duur, plan B is n enjin lift.
Ek kan nog op die grond gaan lê, maar die opstaan is nie mooi om te sien nie!
Met n enjin lift kan ek een kant op n slag sit en werk, of het iemand n beter idee?