B
Born Free
Guest
Het gister opgestaan , die bike gepak en gery ! wou na my groot vriend toe ry en hom veras , maar die ou het bietjie "pms" die afgelope tyd ! atch: , het ek maar daar teen besluit en het toe eerder Loskop dam toe gery. Die weer het nie so lekker gelyk die oggend nie maar niks sou my keer nie.
Dit was eindlik n baie lekker solo ride en die weer het mooi oopgetrek , baie modder lanks die pad gekry en amper amper n "off" gehad ! :imaposer:
Hier is n paar foto's
Dit was eindlik n baie lekker solo ride en die weer het mooi oopgetrek , baie modder lanks die pad gekry en amper amper n "off" gehad ! :imaposer:
Hier is n paar foto's
Attachments
-
IMG00623-20110427-0945.jpg79.5 KB · Views: 342
-
IMG00625-20110427-1028.jpg72 KB · Views: 342
-
IMG00629-20110427-1031.jpg59.6 KB · Views: 341
-
IMG00630-20110427-1102.jpg66.8 KB · Views: 343
-
IMG00631-20110427-1102.jpg56.1 KB · Views: 339
-
IMG00632-20110427-1102.jpg59.7 KB · Views: 337
-
IMG00633-20110427-1419.jpg97.8 KB · Views: 333
-
IMG00634-20110427-1419.jpg115.1 KB · Views: 332
-
IMG00635-20110427-1419.jpg103 KB · Views: 331
-
IMG00636-20110427-1420.jpg116.7 KB · Views: 333