LUCKY ONE RY N HONDA NAMENS PINK TREES FOR PAULINE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Lucky One

Puppy
Joined
Aug 18, 2014
Messages
22
Reaction score
0
Location
Somerset East
Bike
BMW (all models)
Ek het die wild dog forum gejoin  as gevolg van:
1.  ek wil help in die bewusmaking van pink trees for pauline in die styd teen kanker en
2.  groepsdruk deur TWE-TWE.

Die dag toe TWE-TWE se nuwe honda in die dorp aankom het ek haar gelift in die agter strate van die dorp en ons het die spietkops gedodge . Ek het haar haar eerste les gegee op haar mororfiets. ..... start ... bobly....wegtrek... clutch inhou...
 
Top