Maak nog my naam gat op 'n bike maar geniet elke oomblik

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Friksie

Pack Dog
Joined
Dec 13, 2007
Messages
95
Reaction score
0
Bike
BMW R1150GS
Hallo maters - ek het laas dinsdag my eerste bike, KLR650, gekry en is mal daaroor.  Dis mos nou die lewe!!!  Eks nog altyd mal oor bikes maar my buddy, Wortel, het my ogies oop laat gaan en ek het eventually nou een gekry.

Groetnis vir eers!

Ps:  Ek is glo nog natnuut so moet asb nie lag as ek dalk my bike "n KTR of so iets stupids noem nie.  Ek sal alle hulp en voorstelle waardeer. 
 
Top