Mal gumtree bike pryse!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

spaartekkies

Pack Dog
Joined
Jul 19, 2010
Messages
88
Reaction score
0
Bike
Honda XR500
Het vandag bietjie op gumtree na bike pryse gekyk, en al wat ek wil weet is, wat rook die mense????????????????

Miskien is ek upset oor my bakkie se diff gisteraand gegaan het, of miskien is dit oor ek onlangs ophou rook het, dat ek nie so goed oor die lewe voel nie, maar ek reken nog steeds 'n paar van die mense is totaal van hulle f........ sinne beroof.

Van die bikes is al maande op, sonder om te verkoop, party selfs van laas jaar af voel dit vir my, maar nog steed wil hy derduisende rande daarvoor kry. Net omdat dit effens oud is,  maak dit nie 'n classic nie, en omdat jy dit nie opgepas het nie, is dit nou 'n restoureerder se droom. Dan is daar die ou wat 'n paar episodes van American Chopper gekyk het, en nou wil hy die wet dream wat hy in sy garage gepleeg het vir 'n fortuin verkoop. KOM NET BY!

OK, klaar ge-vent!



 
Top