Mitas E 07 Dakar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jakkals

Grey Hound
Joined
May 7, 2009
Messages
6,514
Reaction score
123
Location
George Western Cape
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Daar was so ruk terug gepraat op die forum oor die E07 Dakar, hy is dieselfde as die gewone E 07 behalwe vir 'n harder compound soos ek dit verstaan maar nog nie in gebring na SA nie,

Ek is baie gelukig met my gewone E 07's en het al 'n paar stelle op gery maar sal graag die Dakar E 07 ook wil probeer.

Weet iemand of daar al in die land beskikbaar is, ek is nou due vir nuwe bande en sal dit graag wil probeer.
 
Top