Probie
Race Dog
Hallo aan al die wilde honde! :ricky:
Wel ek is nie regtig nuut nie maar het ook nog nooit die regte stappe geneem om hallo te se nie!
Moet weereens se dit is een van die beste forums waarop ek seker elke dag is en baie van my inligting kry.
Groete en sien julle op die pad!