Moet ek of moet ek nie ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JohanGPS

Pack Dog
Joined
Nov 30, 2006
Messages
460
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
BMW R1200GS
Ek wou baie graag vir my die nuwe 2010 1200GS koop, my 2008 GS verkoop. Maar nou weet ek nie meer nie.
My GS is spotless, het nog nie n dag se kak gegee nie, nie eers n papwiel nie, loop soos n superbike (met n pillion heelpad tussen 140 en 210 Buff toe en terug) en my maters met die Superbikes moes gooi toe dit my beurt was om voor te ry. Ek het met ouens gepraat wat van Windhoek af gery het en hulle se die "ou" GS was beter en meer doeltreffend op die lang pad, in die sin dat hy laer rev teen 160. In die stad het my GS meer as genoeg torque om rustig te ry en vinnig genoeg om te versnel om gapings te vat. Die enigste plek waar hy tekort skiet skiet is die 1 rat kon laer gewees het, maar ek leef daarmee saam. Die nuwe een sal seker nog meer juice ook drink. My GS is vir my alles wat ek in n bike wil he, nou weet ek nie of ek besig is om mal te word en of my gat net jeuk nie. Moet ek dalk iemand gaan sien ?
Ek sal maar n demo gaan leen vir een dag en gaan speel en dan n besluit maak.
My maters se, hulle kan nie verstaan hoekom ek die nuwe GS wil koop nie.
 
Top