Motorfietsryer in ongeluk op R27 vanoggend

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boskind27

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2014
Messages
402
Reaction score
1
Location
Tableview
Bike
Suzuki DR650
Hi daar was 'n ongeluk op die R27 vanoggend naby die Milnerton My city bus stop, daar was gelukkig nog bikers by die beseerde. Weet iemand wat gebeur het en of die persoon okay is.
 
Top