my Mitas E-09's after 2000km

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pote

Pote
Joined
Nov 3, 2009
Messages
6,271
Reaction score
5
Location
Bellville Cape Town
Bike
BMW F800GS
Jis almal

Ek het so tydjie terug vir my F800gs Mitas E-09's voor agter laat opsit, ek het die afgelope naweek +/- 1500km's gedoen waarvan 60/40 omtrent teer/gravel die res van die kilos was alles op teer gewees voor my trip. My bande was 2.5bar agter en 2.2bar voor gewees vir die teerpad en 1.9bar/1.7bar agter/voor op grondpaaie, noem my ook maar "Captain Slow" maar my gemiddelde spoed op teer was 120km/h en nooit meer as 140km/h nie (net wanneer ek moes) ek het ook nooit ervaar die die bande vreeslik raas nie en was ook verbaas oor die hanteering van hulle op teer. my mening is dat dit 'n baie goeie tire is alhoewel ek nog net sand en modder met hulle moet aanpak maar glo nie dit sal 'n probleem waas nie. ek het so 2200km omtrent nou al gery met die bande.
 

Attachments

  • P1090182 [1024x768].JPG
    P1090182 [1024x768].JPG
    88.7 KB · Views: 155
  • P1090183 [1024x768].JPG
    P1090183 [1024x768].JPG
    82.4 KB · Views: 154
  • P1090184 [1024x768].JPG
    P1090184 [1024x768].JPG
    131.6 KB · Views: 155
  • P1090185 [1024x768].JPG
    P1090185 [1024x768].JPG
    122.9 KB · Views: 154
  • P1090186 [1024x768].JPG
    P1090186 [1024x768].JPG
    157.7 KB · Views: 155
Top