My pakkie soek 'n lift Mosselbaai toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Hi daar al die hone.
Daar is nie dalk iemand wat binnekort Mosselbaai toe gaan nie?

DH, 'n hond hier op die forum, het n Tankbag gekoop en ek wou dit vandag vir hom pos. Raai wat, die poskantoor strike.  :bueller:

Ek is in Kempton Park.
Laat maar weet miskien is ons gelukkig.

 
Top