n Trippie saam my Pa.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LouisXander

Keyboard Rider
WD Supporter
Joined
Feb 21, 2006
Messages
15,903
Reaction score
1,968
Location
Terenure
Bike
Honda XR400
So ruk terug lees ek die thread wat vra of jy al saam jou pa n trippie gedoen het. Dit het my laat besluit om so n trippie te beplan sonder verwyl omdat hy die skaal al op 68 trek.

Met die besluit ons sommer om familie plaas daar in die Vrystaat te gaan besoek, so 350km trippie. Dit klink nie baie nie, maar die truuk was dat ons dit met klein fietse gedoen het.

My pa op n Gomoto 200, ek op die DT180 en my vrou op haar DR250. Sy het die gemaklikste van ons almal gehad in die sin dat sy darem 120km/h met gemak kon ry. Ons het so tussen 80/90km/h voortgesukkel.!

So laas Vrydag trailer ons toe die 2 fietse Fochville toe om die Saterdag oggend vroeg te ry.


 
Top